Sagaria 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die vierde regeringsjaar van koning Darius het die woord van die Here tot Sagaria gekom. Dit was op die vierde Kislef, die negende maand.

Sagaria 7

Sagaria 7:1-9