Sagaria 5:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Ek het weer 'n gesig gesien. Daar was 'n boekrol wat in die lug sweef.

2. Die engel het vir my gevra: “Wat sien jy?” en ek het gesê: “Ek sien 'n boekrol wat in die lug sweef. Dit is nege meter lank en vier en 'n half meter breed.”

Sagaria 5