Sagaria 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs die grootste berg sal voor Serubbabel 'n gelykte word. As Serubbabel die laaste klip van die tempel op sy plek sit, sal die mense roep: “Mooi, mooi!”

Sagaria 4

Sagaria 4:1-9