Sagaria 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir die Satan gesê: Ek sal jou straf, Satan, Ek wat Jerusalem my woonplek gemaak het, sal jou straf. Hierdie man is soos 'n stuk hout wat uit die vuur gered is.

Sagaria 3

Sagaria 3:1-5