Sagaria 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal baie nasies hulle aan die Here verbind: hulle sal my volk wees, en Ek sal in jou woon, Sion.Wanneer dit gebeur, sal jy weet dat die Here die Almagtige my na jou toe gestuur het.

Sagaria 2

Sagaria 2:10-13