Sagaria 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dieselfde ramp wat die mense tref, sal ook die perde tref, die muile, die kamele, die donkies, al die diere wat in die kampe van die vyande is.

Sagaria 14

Sagaria 14:10-19