Sagaria 14:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here gaan al die volke wat teen Jerusalem oorlog maak, met 'n groot ramp tref: hulle vleis sal wegvrot terwyl hulle nog lewe, hulle oë sal wegvrot in hulle oogkaste, hulle tonge sal wegvrot in hulle monde.

Sagaria 14

Sagaria 14:3-19