Sagaria 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as iemand vir die profeet sê: “Wat se wonde het jy dan op jou bors?” sal hy antwoord: “Iemand het my so geslaan in die huis van my vriende.”

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9