Sagaria 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer iemand nog profeet probeer wees, sal sy eie pa en ma sê: “Jy mag nie lewe nie, want jy praat leuens in die Naam van die Here.”So 'n man se eie pa en ma sal hom doodsteek omdat hy profeet probeer wees.

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9