Sagaria 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal daar 'n fontein oopgemaak word om die koningshuis van Dawid en die inwoners van Jerusalem te reinig van hulle sonde en hulle vuilheid.

Sagaria 13

Sagaria 13:1-9