Sagaria 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag sal die Here die inwoners van Jerusalem beskerm. Selfs die swakste van hulle sal daardie dag soos Dawid word, en die koningshuis van Dawid sal soos 'n hemelwese word, soos die engel van die Here wat voor hulle uit gaan.

Sagaria 12

Sagaria 12:5-13