Sagaria 12:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag maak Ek die leiers van Juda soos 'n bak vuur onder die hout, soos 'n vlam onder die afgesnyde koringare. Hulle sal al die volke rondom verteer, na alle kante toe. Maar Jerusalem sal nog staan waar hy was.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-14