Sagaria 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag gaan Ek Jerusalem 'n rotsblok maak vir al die volke. Elkeen wat hom probeer optel, gaan homself seer maak. Al die nasies op aarde sal saamstaan teen Jerusalem.

Sagaria 12

Sagaria 12:1-13