Sagaria 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gee ook nie meer om vir die inwoners van die land nie, sê die Here, Ek gee hulle oor in mekaar se mag en in die mag van hulle koning. Die land sal uitmekaar geslaan word, maar Ek sal niemand red nie.

Sagaria 11

Sagaria 11:5-7