Sagaria 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense van Efraim sal soos sterk vegsmanne wees, hulle sal vrolik wees asof hulle wyn gedrink het. Hulle kinders sal dit sien en bly wees, hulle sal juig oor My, die Here.

Sagaria 10

Sagaria 10:1-8