Sagaria 10:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos sterk vegsmanne sal die mense van Juda die vyand soos modder in die strate vertrap. Hulle sal veg, want die Here is by hulle; hulle sal die perderuiters op die vlug jaag.

Sagaria 10

Sagaria 10:1-10