Sagaria 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou het my toorn ontvlam teen die herders, Ek gaan rekenskap eis van die voorbokke, sê die Here.Ja, die Here die Almagtige het Hom die lot van sy kudde Juda aangetrek, Hy gaan hulle sy trotse oorlogsperd maak.

Sagaria 10

Sagaria 10:2-8