Sagaria 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie soos julle voorvaders wees nie. Die profete van vroeër het hulle aangespreek en gesê: “So sê die Here die Almagtige: Bekeer julle van julle slegte lewe en julle slegte dade!”Maar hulle was ongehoorsaam, hulle het hulle nie aan My gesteur nie, sê die Here.

Sagaria 1

Sagaria 1:1-9