Sagaria 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die engel wat vir my die gesig moes uitlê, die engel van die Here: “Here, Almagtige, hoe lank gaan dit nog duur voordat U U weer oor Jerusalem en die stede van Juda ontferm? U toorn rus nou al sewentig jaar op hulle!”

Sagaria 1

Sagaria 1:7-15