Sagaria 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe praat die man wat tussen die mirte was. Hy het gesê: “Dit is die ruiters wat deur die Here uitgestuur is om die wêreld te deurkruis.”

Sagaria 1

Sagaria 1:6-20