Rut 3:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy vra toe vir haar: “Wie is jy?” en sy antwoord: “Ek is Rut, ek is van u afhanklik, en u is my losser; neem my nou onder u beskerming.”

Rut 3

Rut 3:2-10