Romeine 9:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit wil sê: Dit is nie die kinders wat in die gewone gang van die lewe gebore is, wat kinders van God is nie; dit is die kinders wat kragtens die belofte van God gebore is, wat as Abraham se nageslag gereken word.

Romeine 9

Romeine 9:2-18