Romeine 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is tog Israeliete; vir hulle het God as sy kinders aangeneem en in sy heerlikheid was Hy by hulle; met hulle het Hy die verbonde gesluit en aan hulle die wet van Moses gegee, asook die tempeldiens en die beloftes;

Romeine 9

Romeine 9:1-11-13