Romeine 9:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het Jesaja trouens al vroeër gesê:“As die Here, die Almagtige,nie vir ons 'n klompie laat oorbly het nie —soos met Sodom sou dit met ons gegaan het,soos Gomorra sou ons uitgewis gewees het.”

Romeine 9

Romeine 9:27-32