Romeine 9:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In my verbondenheid met Christus praat ek die waarheid, ek lieg nie; en my gewete, wat deur die Heilige Gees gelei word, getuig saam met my

Romeine 9

Romeine 9:1-11-13