Romeine 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede.

Romeine 8

Romeine 8:5-11