Romeine 8:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wie kan ons veroordeel? Christus Jesus het gesterf, maar meer as dit: Hy is uit die dood opgewek, Hy sit aan die regterhand van God, Hy pleit vir ons.

Romeine 8

Romeine 8:27-39