Romeine 8:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.

Romeine 8

Romeine 8:22-30