Romeine 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle weet, broers — en ek praat met mense wat op hoogte is van die wet van Moses — dat die wet gesag het oor 'n mens so lank as hy lewe.

Romeine 7

Romeine 7:1-2