Romeine 6:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou — julle is vrygemaak van die sonde en in diens van God gestel en die vrug daarvan is dat julle geheilig word, en die uiteinde is die ewige lewe.

Romeine 6

Romeine 6:19-23