Romeine 5:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word.

Romeine 5

Romeine 5:11-21