Romeine 5:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

En met die gawe van God is dit anders as met die sonde van die een mens. Op die oortreding van die een mens het die oordeel gevolg en dit het tot veroordeling gelei, maar op die baie oortredings het die genadegawe gevolg en dit het tot vryspraak gelei.

Romeine 5

Romeine 5:8-21