Romeine 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die mens wat nie op wetsonderhouding staatmaak nie, maar wat glo in Hom wat die goddelose vryspreek, hy kry die vryspraak deur sy geloof.

Romeine 4

Romeine 4:3-15