Romeine 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar ook ter wille van ons wat vrygespreek sal word, óns wat in God glo wat vir Jesus, ons Here, uit die dood opgewek het.

Romeine 4

Romeine 4:18-25