Romeine 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons voorvader Abraham sou ook die vader wees van dié besnedenes wat nie net besny is nie, maar ook glo, soos hy geglo het toe hy nog onbesnede was.

Romeine 4

Romeine 4:11-20