Beslis nie. Dit staan vas dat God betroubaar is en elke mens 'n leuenaar, soos daar geskrywe staan:“U is regverdig wanneer U uitspraak doenen U wen u saak wanneer U aangekla word.”