Romeine 3:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie; inteendeel, deur die wet leer 'n mens wat sonde is.

Romeine 3

Romeine 3:15-29