Romeine 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar jy, mens, wat ander veroordeel wat sulke dinge doen, en jy doen dit self, verbeel jy jou dat jy aan die oordeel van God sal ontkom?

Romeine 2

Romeine 2:1-9