Romeine 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy wat sê 'n mens mag nie egbreuk pleeg nie, pleeg jy nie egbreuk nie? Jy wat 'n afsku het van afgode, beroof jy nie hulle tempels nie?

Romeine 2

Romeine 2:12-25