Romeine 16:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar nou is dit geopenbaar. Aan die hand van die geskrifte van die profete en in opdrag van die ewige God is dit aan alle nasies bekend gemaak sodat hulle in God kan glo en aan Hom gehoorsaam kan wees.

Romeine 16

Romeine 16:18-27