Romeine 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek druk julle dit op die hart, broers: Pas op vir dié wat verdeeldheid veroorsaak en die mense afvallig maak van die leer wat julle ontvang het. Bly weg van hulle af.

Romeine 16

Romeine 16:7-23