Romeine 15:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Alles wat vooraf in die Skrif opgeteken is, is tog opgeteken om ons te leer sodat ons deur die standvastigheid en bemoediging wat die Skrif ons gee, vol hoop kan wees.

Romeine 15

Romeine 15:1-12