Romeine 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal dit nie waag om oor iets anders te praat as oor wat Christus deur my tot stand gebring het om heidennasies aan God gehoorsaam te maak nie. Dit het Hy deur my gedoen met woord en daad,

Romeine 15

Romeine 15:17-21