Romeine 15:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!

Romeine 15

Romeine 15:12-22