Romeine 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die een is een dag belangriker as ander dae; vir 'n ander is alle dae ewe belangrik. Elkeen moet net in sy eie gemoed oortuig wees van sy opvatting.

Romeine 14

Romeine 14:1-10