Romeine 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die een wat alles eet, moet die ander wat net groente eet, nie verag nie; en die een wat net groente eet, moet die ander wat alles eet, nie veroordeel nie, want God het hom aangeneem.

Romeine 14

Romeine 14:2-8