Romeine 14:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee.

Romeine 14

Romeine 14:8-23