Romeine 13:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet niemand iets verskuldig wees nie, behalwe om mekaar lief te hê. Wie sy medemens liefhet, voer die hele wet van God uit.

Romeine 13

Romeine 13:6-12