Romeine 11:35-36 Afrikaans 1983 (AFR83)

35. Wie bewys Hom 'n guns,sodat Hy verplig is om iets terug te doen?”

36. Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge.Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.

Romeine 11