Romeine 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

As God jou uit die wilde olyf, waar jy van nature hoort, kon uitkap en teen jou natuur in op die mak olyf kon ent, hoeveel te meer sal Hy die mak takke op hulle ou boom ent.

Romeine 11

Romeine 11:19-30